Lees ook: Nuwe foto vir prins Louis se verjaardag deur prinses Kate geneem
VK. – Die planne vir koning Charles se begrafnis word gereeld bygewerk na hy met kanker gediagnoseer is.
Daar is verskeie verslae dat die koning nie goed vaar nie terwyl hy teen ‘n onbekende kanker veg.
Die verslae volg na koning Charles die week weer sy openbare pligte hervat het. Sy eerste openbare verskyning was om ‘n behandelingsentrum vir kankerpasiënte saam met koningin Camilla te besoek.
Bronne: SA People, Page Six, Times Now
Lees ook: Nuwe foto vir prins Louis se verjaardag deur prinses Kate geneem





