Nuusflits Uitgawe 1,524 — Thursday 2 May 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,524 op Thursday 2 May 2024.
Pasop vir sterk wind Vrydag
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geelvlak 2-waarskuwing vir sterk wind oor die Wes-Kaap en Namakwa-distrik uitgereik. ’n Swak kouefront is vanaf die weste op…
Roofverdagte deur polisie doodgeskiet
KWAZULU-NATAL. – ‘n Verdagte wat glo vanoggend by ‘n beweerde sakeroof betrokke was, is deur die polisie in Phoenix doodgeskiet. KZN VIP Protection Services…
Enkelma sterf in fratsongeluk
KWAZULU-NATAL. – ‘n Enkelma (40) van Waterloo het gesterf toe ‘n voertuig vandag omstreeks 11:50 per ongeluk oor haar gery het. Sy het ‘n…
Drie persone gesoek om met roofondersoek te help
VRYSTAAT. – Molefi Mashinini, Conny Motaung en Tshepiso wa Bohlokong word gesoek om die polisie met ‘n ondersoek na ‘n beweerde sakeroof wat op…
Polisie ondersoek poging tot moord by vulstasie op N1
Lees ook: AKA-verdagtes in hof vir borgaansoeke WESTENBURG. – Die polisie is op soek na vier verdagtes wat glo gister ‘n trokdrywer by ’n…
Vrou wat deur penne ry deur Sanral-beampte gehelp
GAUTENG. – Lize Swanepoel van Hartbeespoort is Maandag deur ‘n Sanral-beampte gehelp wat agter haar op die N4 Platinum-snelweg onderweg van Pretoria deur penne…
SA-burgers se besonderhede glo op buitelanders se paspoorte gebruik
KWAZULU-NATAL. – Malusi Mlondo (34), ‘n voormalige beampte vir die departement van binnelandse sake, het glo besonderhede van SA-burgers saam met buitelandse burgers se…
Kyk: Neil Sandilands binnekort in Amerikaanse fliek te sien
Die Suid-Afrikaanse akteur en sanger, Neil Sandilands, is binnekort in Kingdom of the Planet of Apes te sien. Die lokprent is onlangs uitgereik. Sandilands…
Gaza-dodetal styg tot 34 568
Lees ook: Israel berei glo voor om Rafah in te val GAZA. – Die dodetal in Gaza het tot 34 568 sedert 7 Oktober 2023…