Lees ook: Meghan and Harry se Foundation weer aan die gang
VK. – Die eerste amptelik geskilderde portret van koning Charles III is by Buckingham-paleis onthul.
In die portret staan die koning in die uniform van die Walliese regiment met ‘n swaard in die hand en ‘n skoenlapper wat op sy skouer land. Die skildery is in helderrooi geverf.
Jonathan Yeo het begin Junie 2021 aan die portret begin skilder.
Bronne: BBC, TIME, Outlook





