Nuusflits Uitgawe 1,538 — Thursday 16 May 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,538 op Thursday 16 May 2024.
Cameron Diaz en Jamie Foxx terug in aksie
Die aktrise Cameron Diaz gaan na tien jaar weer in ’n fliek te sien wees. Hierdie keer saam met Jamie Foxx in die aksiebelaaide…
Kyk: Rowers laat spat toe trokbestuurder skiet
TONGAAT, KZN. – Beeldmateriaal van ‘n trokbestuurder wat op rowers losbrand tydens ’n beweerde rooftog by die Tongaat-tolhek op die N2, doen tans op…
Vullislorrie se remme faal teen opdraande
VERULAM, KZN. – ’n Vullisverwyderingslorrie wat Donderdagmiddag net na 17:00 in Verulam omgeval het, se remme het na bewering ingegee. Volgens Reaction Unit South…
Kyk: Ivan en Donnalee se reeks eersdaags op die kassie
Die nuwe kykNET-dramareeks, Een keer om die son, wat deur Ivan Botha en Donnalee Roberts onder die vaandel van 17 Films vervaardig is, se…
Nuwe lewe wink vir Mila na erge brandwonde
Waarskuwing: die beeldmateriaal kan sensitiewe kykers ontstel. GRABOUW, WES-KAAP. – Mila, ’n jong hondjie wat in Maart op Grabouw in haglike omstandighede gevind is,…
Aardbewing van 3.5 tref Stilfontein
STILFONTEIN, NOORDWES. – ’n Aardbewing met ’n sterkte van 3.5 het Woensdagoggend net na 10:00 15.6 km vanaf Stilfontein plaasgevind. Die fokus was op…
Kyk: Luiperd in Rooibergpas gewaar
WES-KAAP. – Die Sentraal-Suid Koöperasie het ’n video op hul Facebook-blad geplaas van ’n luiperd wat Maandag tussen Calitzdorp en Van Wyksdorp in die…
George-ramp – Getalle onveranderd op dag 10
WES-KAAP. – Op dag 10 na die ramp in George waartydens ‘n woonstelgebou in Victoriastraat in duie gestort het, is getalle steeds onveranderd. George-munisipaliteit…
Deurbraak in kapingsaak waartydens 5-jarige doodgeskiet is
GAUTENG. – Twee verdagtes is in hegtenis geneem nadat Ditebogo Phalane (5) Vrydagaand in Soshanguve doodgeskiet is. Die polisie sê die voertuig wat tydens…