Meghan and Harry se Foundation weer aan die gang

Lees ook :

Meghan and Harry se Foundation weer aan die gang
Meghan and Harry se Foundation weer aan die gang fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Harry en Meghan se Archewell Foundation in moeilikheid oor onbetaalde fooie

VSA. – Prins Harry en Meghan Markle se liefdadigheid, Archewell Foundation, is nou weer in werking na ’n fout deur staatsowerhede.

Die liefdadigheid was in die moeilikheid oor onbetaalde fooie, maar dit blyk die paar het ’n tjek gestuur wat nie voor die spertyd verwerk is nie.

Owerhede van die Kaliforniese departement van justisie het gesê die Archewell Foundation is “aktueel” en het ’n “goeie status”.

Bronne: The Independent, People, Harper’s BAZAAR

Lees ook: Harry en Meghan se Archewell Foundation in moeilikheid oor onbetaalde fooie

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief