Konings en presidente by Cyril Ramaphosa se inhuldiging

Lees ook :

Konings en presidente by Cyril Ramaphosa se inhuldiging
Konings en presidente by Cyril Ramaphosa se inhuldiging fotokrediet: Wikipedia

Lees ook: Justin Timberlake moet weer hof toe op aanklag van dronkbestuur

PRETORIA. – Die presidensiële inhuldiging van Cyril Ramaphosa vind vandag by die Uniegebou in Pretoria plaas. Die seremonie sal na verwagting om 11:00 begin.

Sowat 22 staatshoofde, onder wie twee konings – Lesotho se koning Letsie III en Eswatini se koning Mswati III – sal die inhuldiging bywoon.

Die visepresident van Kuba gaan namens sy land die verrigtinge bywoon, terwyl die meeste lande deur hulle ambassadeurs verteenwoordig sal word.

Die presidente van Senegal, Namibië, Nigerië, Kenia, Tanzanië, Mauritius, die Republiek die Kongo, Botswana, Madagaskar, Angola, Mosambiek, Rwanda, Egipte en Uganda sal ook die seremonie bywoon.

Bronne: SABC, The Citizen, The Presidency

Lees ook: Justin Timberlake moet weer hof toe op aanklag van dronkbestuur

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief