INDIË. – Sowat 46 konstruksiewerkers is lewendig in metaalhouers gevind na hulle begrawe is in ’n sneeustorting in Uttarakhand, Indië.
Lees ook: Man (88) wat 2.4 miljoen babas red deur bloed te skenk is oorlede
54 werkers is Vrydag begrawe na ’n sneeustorting by ’n konstruksiekamp. Agt werkers is dood en 46 is gered na byna 60 uur in sub-zero temperature.
Baie van die werkers wat gered is, ontvang tans behandeling vir hulle beserings.
Bronne: BBC, Metro, The Independent
Lees ook: Man (88) wat 2.4 miljoen babas red deur bloed te skenk is oorlede





