Daily lotto uitslae vir 4 Augustus 2025
Boerpot: R530 000 Uitslae: 05, 06, 07, 17, 22 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,983 op Monday 4 August 2025.
Boerpot: R530 000 Uitslae: 05, 06, 07, 17, 22 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
NOORDWES. – John Mostert is Vrydagoggend deur verdagtes aangeval toe hy in sy motor wou klim. Die voorval het in Mooinooi naby Raasbekkies Kleuterskool…
WES-KAAP. – ‘n Man en ‘n vrou is Saterdagoggend omstreeks 01:30 op ‘n gasteplaas in Uitkykstraat, Franschhoek, aangeval waar hulle oornag het. Die Franschhoek-polisie…
NOORDWES. – Twee insittendes van ‘n enkelmotorvoertuigongeluk is Sondag in Beethovenstraat, Hartbeespoort, beseer. Hartbeespoort Emergency Medical Services (HEMS) sê in ‘n sosialemediaplasing die ambulans,…
GAUTENG. – ‘n Gr. 8-leerling van Hoërskool Thuto-Lesedi in Vosloorus is glo op 23 Julie deur ‘n groep ander leerlinge aangerand en is gevolglik…
MPUMALANGA. – 494 verdagtes is Vrydag tydens ’n operasie by ’n myn in Barberton na die oppervlak gebring. Die verdagtes word onder meer deur…
Kortverhale kan soms jou hart breek en weer aanmekaarsit, jou laat skaterlag, dieper oor die lewe laat besin en jou wegvoer na ander tye…
Flavour Festival = ’n Fees vir Fynproewers! Aangebied deur Beefmaster Group en Malu Pork – dis ’n voldag kos-, drank- en leefstylfees soos geen…
Waarskuwing! Die video-opname aan die einde van die berig kan sensitiewe lesers ontstel. WES-KAAP. – Vier insittendes het gesterf en twee is kritiek beseer…
NEW JERSEY, VSA. – ’n Walvis is dood nadat dit Saterdagmiddag deur ’n motorboot in New Jersey getref is. Lees ook: Wêreldleiers veroordeel video’s…