Koue en nat weer vir die naweek voorspel

Lees ook :

Koue en nat weersomstandighede voorspel vir die naweek fotokrediet: SAWD

Die westelike dele van die land kan vanaf Saterdag ‘n koue front te wagte wees. Die Suid-Afrikaanse weerdiens het gesê temperature sal na verwagting daal tot onder 10°C in dele van die Wes-Kaap en Noord-Kaap.

Lees ook: Nuwe pous verkies

Koue, nat weersomstandighede word vir Saterdag vir die Karoo Hoogland- en Witzenberg- munisipale gebiede voorspel.

Bronne: SAWD

Lees ook: Nuwe pous verkies

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief