Nuwe pous verkies

Lees ook :

VATIKAAN. – Kardinaal Robert Francis Prevost (69) van die VSA is pas in die derde stemming van die 133 kardinale as die nuwe pous verkies.

Wit rook het vanaand by die Sixtynse Kapel se skoorsteen uitgekom, wat beteken die geheime konklaaf, wat gister begin het, is verby.

Lees ook: Verkiesing van nuwe pous begin vandag

Die nuwe pous sal na verwagting ‘n binnekort sy verkiesing sy verskyning op die balkon by die St Peter-kerk maak nadat hy sy swart-en-rooi drag vir die pouslike wit mantel verruil het.

Bronne: The Mirror, BBC, NBC News

Lees ook: Verkiesing van nuwe pous begin vandag

*Hierdie is ‘n ontwikkelende storie.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief