Die Suid-Afrikaanse weerdiens het gewaarsku die koue front sal nog voortduur in die suidelike dele van Suid-Afrika en dat die koue front moontlik reën sal bring.
Lees ook: Koue en nat weer vir die naweek voorspel
Daar sal na verwagting reën langs die suidelike en oostelike kuste van die land wees. Waarskuwings oor erge wind en deinings geld steeds.
Dit is onbekend hoe lank die koue front sal voortduur. Mense word aangemoedig om die weer dop te hou vir enige verandering.
Bronne: SAWD
Lees ook: Koue en nat weer vir die naweek voorspel





