Koue front gaan Suid-Afrikaners laat bibber

Lees ook :

Koue front voorspel vir die week
Koue front voorspel vir die week fotokrediet: Canva

Lees ook: Nog twee gevalle van a-pokke aangemeld

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het voorspel ‘n koue front sal die land vandag tref en waarskynlik die week voortduur.

‘n Geel vlak 2-weerwaarskuwing vir erge reën en moontlike oorstromings is vir die Wes-Kaap uitgereik.

Die Oos-Kaap, Vrystaat, Noord-Kaap, Noord-Wes en KwaZulu-Natal word teen erge wind gewaarsku.

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ook gewaarsku oor sneeu in die suid-westelike dele van die land.

‘n Waarskuwing vir ‘n brandgevaar is vir KwaZulu-Natal uitgereik.

Bronne: Briefly, The Citizen, Saws

Lees ook: Nog twee gevalle van a-pokke aangemeld

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief