Nuusflits Uitgawe 1,619 — Monday 5 August 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,619 op Monday 5 August 2024.
Kamala Harris se topkandidate vir adjunkpresidentskap
WASHINGTON – Adjunkpresident Kamala Harris het Sondag drie topkandidate in haar amptelike woning in Washington ondervra ter voorbereiding op die aankondiging van haar nuwe…
KYK: Bobby van Jaarsveld se nuwe enkelsnit oor die liefde vrygestel
Bobby van Jaarsveld se fluweelstem streel met ‘n lewendige liefdesballade genaamd Lief My Weer Lewendig wat Vrydag vrygestel is. Fanie Nel van Coleske Artist…
Pretoria Girls High – onafhanklike ondersoek kom
GAUTENG. – Die onderwysdepartement respekteer die uitkoms van die dissiplinêre prosedure wat leerders van Pretoria Girls High onskuldig aan beweerde rassisme bevind het. Bewerings…
Novak Djokovic wen goud by Spele
PARYS, FRANKRYK. – Novak Djokovic het gister in ‘n dramatiese eindstryd die Olimpiese mansenkelspel op Roland Garros gewen, toe hy Carlos Alcaraz met 7-6,…
Kindermoordenaar-ma teken appèl teen vonnis aan
NIEU-SEELAND. – Lauren Dickason, oorspronklik van Suid-Afrika, wat in Nieu-Seeland gevonnis vir die moord op haar drie jong dogters, het teen haar vonnis appèl…
Nóg ‘n verdagte in KZN doodgeskiet
KWAZULU-NATAL. – Die polisie is besig om skoonskip teen misdaad in Kwazulu-Natal te maak met nog ‘n beweerde verdagte wat Sondagaand tydens ‘n skietery…
Twee sterf toe woonstelblok brand
VRYSTAAT. – Twee persone het gesterf toe ‘n blok woonstelle in Boiketlong, Sasolburg, Vrydagaand omstreeks 21:00 aan die brand geraak het. Sers. Jospehine Rani…
Iran ‘wil nie oorlog hê in Midde-Ooste nie maar Israel moet gestraf word’
Lees ook: Kommer dat Iran teen Israel gaan weerwraak neem ISRAEL. – Iran het gesê dit wil nie ‘n oorlog in die Midde-Ooste hê…
VSA en VK waarsku burgers om Libanon te verlaat voor moontlike oorlog
Lees ook: Kommer dat Iran teen Israel gaan weerwraak neem LIBANON. – Die VK en VSA het hulle burgers gewaarsku om Libanon dadelik te…