Koue front vir naweek voorspel

Lees ook :

Koue front voorspel vir die naweek
Koue front voorspel vir die naweek fotokrediet: Canva

Lees ook: 13 gevalle van a-pokke in Singapoer aangemeld

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n koue front voorspel vir die naweek en het verskeie weerwaarskuwings uitgereik.

’n Geel vlak 2-waarskuwing vir sterk winde en erge deinings is vir KwaZulu-Natal uitgereik. Die rampbestuur in KwaZulu-Natal is op bystand vir enige probleme.

’n Soortgelyke waarskuwing is vir die gebied tussen Kaappunt en Plettenbergbaai uitgereik, ’n Geel vlak 4-waarskuwing geld vir die gebied tussen Plettenbergbaai en Oos-Londen.

Bronne: IOL, ECR, George Herald

Lees ook: 13 gevalle van a-pokke in Singapoer aangemeld

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief