Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 1,637 — Friday 23 August 2024

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,637 op Friday 23 August 2024.

Powerball
Afrikaans

Powerball uitslae vir 23 Augustus 2024

23 August 2024

Boerpotte: PowerBall: R57 miljoen PowerBall Plus: R13 miljoen Daily lotto: R550 000 Uitslae: PowerBall: 20, 22, 37, 39, 40 Powerball: 07 PowerBall Plus: 19, 28, 35, 36, 44 Powerball: 12 Daily lotto:…

Foto: Four Paws
Afrikaans

Charley pas by sy aftree-tuiste aan

23 August 2024

Lees ook hier: https://nuusflits.com/geliefde-charley-onderweg-na-aftrede/ LIMPOPO. – Charley (42), die geliefde olifantbul wat ‘n geruime tydjie voorberei is om van die Pretoria Nasionale Dieretuin na…

Ohinemuri-rivier wat oranje verkleur het
Leefstyl

Oranje rivier in Nieu-Seeland wek kommer

23 August 2024

NIEU SEELAND. –  Die Ohinemuri-rivier noord van Tauranga in Nieu-Seeland het helderoranje verkleur. Die distriksraad het bevestig die water het waarskynlik oranje geword as…

Hannah Lynch se liggaam gevind

fotokrediet: Canva
Afrikaans

Hannah Lynch se liggaam gekry

23 August 2024

Lees ook: Liggaam van magnaat gevind na seiljag sink ITALIЁ. – Britse magnaat en tegnologie-entrepreneur, Mike Lynch, se dogter, Hannah (18), se liggaam is…