Brekende Nuus
Afrikaans

Koue fronte vir die naweek voorspel

Koue fronte voorspel vir die naweek

fotokrediet: Skermgreep
Koue fronte voorspel vir die naweek fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Thabo Bester-saak uitgestel

Twee koue fronte is vir die naweek voorspel. Volgens Vox Weather sal albei koue fronte Vrydag die land tref.

Sneeu kan in die Wes-Kaap, Noord-Kaap, Oos-Kaap en Drakensberge te wagte wees.

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n oranje vlak 5-waarskuwing vir erge reën vir Kaapstad en die Kaapse Wynlande oor die naweek uitgereik. Mense word gewaarsku om versigtig te wees vir moontlike oorstromings.

Bronne: The Citizen, Cape Town ETC, SAWS

Lees ook: Thabo Bester-saak uitgestel