Thabo Bester-saak uitgestel

Lees ook :

Thabo Bester-saak uitgestel
Thabo Bester-saak uitgestel fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Thabo Bester en medebeskuldigdes weer in die hof

BLOEMFONTEIN. – Die prokureur vir twee van Thabo Bester se medebeskuldigdes het van die saak onttrek omdat hy nie betaal is nie.

Die voorverhoor is nou uitgestel tot volgende week na Senohe Matsoara en Tieko Makhotsa se prokureur onttrek het. Hulle het gesê hulle gaan vir regshulp vra.

Dit volg na die saak in Junie uitgestel moes word toe Bester vir die vyfde keer ‘n nuwe prokureur moes kry.

Bronne: EWN, Briefly, Jacaranda FM

Lees ook: Thabo Bester en medebeskuldigdes weer in die hof

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief