Koue weer voorspel vir die naweek

Lees ook :

Koue weer voorspel vir die naweek
Koue weer voorspel vir die naweek fotokrediet: Canva

Lees ook: Ses dood in Durban-storms

’n Koue front is vir die naweek voorspel. Volgens die Suid-Afrikaanse weerdiens sal temperature die volgende drie dae nog verder in die sentrale, oostelike en suidelike dele van die land daal.

’n Geel vlak 5-waarskuwing is uitgereik vir ’n storm aan die Ooskus en vir erge winde, golwe en sneeu in die Oos-Kaap.

Bronne: IOL, The Africa, The Citizen

Lees ook: Ses dood in Durban-storms

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief