Brekende Nuus
Afrikaans

Ses dood in Durban-storms

Ses dood in Durban storms

fotokrediet: X
Ses dood in Durban storms fotokrediet: X

Lees ook: Waarskuwing vir sneeu in verskeie provinsies uitgereik

DURBAN. – Ses mense is in Durban oorlede na erge storms gister in die stad voorgekom het.

Verskeie huise en geboue is beskadig en kraglyne het afgegaan ná ‘n tornado Tongaat getref het.

Weerwaarskuwings geld steeds en mense word gevra om versigtig te wees.

Rampbestuurspanne is besig om die skade te assesseer.

Bronne: eNCA, IOL, The Citizen, X

Lees ook: KYK: Tornado in KwaZulu-Natal