Kouefront duur voort tot Saterdag

Lees ook :

Kouefront duur voort tot Saterdag fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gewaarsku ’n kouefront wat gister in die Wes-Kaap begin het, sal vandag na dele van die Noord-Kaap en die suide van die land versprei.

Lees ook: Dodetal in Oos-Kaap-oorstromings styg

Temperature tot onder 10°C word vir die suide van die land tot Saterdag voorspel.

Troeteldiereienaars word aangemoedig om diere in die huis te hou en boere word gemaan om seker te maak veediere het ’n warm plek om te skuil.

Bronne: SAWD

Lees ook: Dodetal in Oos-Kaap-oorstromings styg

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief