Daily lotto uitslae vir 19 Junie 2025
Boerpot: R500 000 Uitslae: 17, 20, 21, 33, 34 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,937 op Thursday 19 June 2025.
Boerpot: R500 000 Uitslae: 17, 20, 21, 33, 34 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Dis een van die grootste teenargumente teen die Christendom. En om eerlik te wees, dié wat dit vra, het seker ’n geldige punt beet.…
GAUTENG. – Twee verdagtes, onderskeidelik 17 en 19 jaar oud, is vandag (Donderdag) op aanklagte van moord in hegtenis geneem. ‘n Leerling (19) is…
NOORDWES. – Die saak teen twee verdagtes wat vir die moord op ‘n bejaarde egpaar teregstaan, is vir borgtogaansoek tot 2 Julie in die…
NASIONAAL. – Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) sê die Onteieningswet Nr. 13 van 2024 sit wel die wetlike prosedures vir staatsonteiening uiteen, maar gee nie…
GAUTENG. – Altesaam 181 laboratoriumbevestigde gevalle van masels is vanaf 1 Januarie tot 13 Junie in veral die distrikte van Johannesburg, Tshwane en Ekurhuleni…
KWAZULU-NATAL. – Vyf mans wat op 3 Junie 2023 agt mense by die Glebelands-hostel in Umlazi doodgeskiet het, is elkeen tot lewenslank vir elk…
VSA. – Regter Lewis Liman het gister beslis privaat boodskappe tussen die aktrise Blake Lively en sangeres Taylor Swift kan aan Justin Baldoni oorhandig…
GASA. – Volgens reddingswerkers en medici is elf mense gister in Gasa dood wat in ‘n ry gewag het om kos in die hande…
Net sodat jy weet: Dit ruik asemrowend. Verwag dik-gesnyde steaks, vark wat stadig gaargemaak is, ribbetjies met speserye, lekker burgers en soveel meer by…