Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n waarskuwing uitgereik oor ’n kouefront wat die land Saterdag gaan tref. Die front sal na verwagting tot Maandag duur.
Lees ook: Munisipale werker in hegtenis vir beweerde bedrog
Sneeu word voorspel vir die hoogliggende dele van die Wes- en die Noord-Kaap. Daar is ook baie reën vir die land voorspel.
Bron: SAWD





