KNYSNA. – ‘n Munisipale werker van hier is deur die Valke van George by die Knysna-munisipaliteit vir beweerde bedrog in hegtenis geneem.
Lees ook: Sangeres Jessie J gediagnoseer met vroeë borskanker
Luidens ‘n polisie-verklaring het die werker glo tussen September 2019 en November 2021 sowat R37 500 van twee mense in ruil vir werk by die munisipaliteit ontvang. Hulle het nie die beloofde werke gekry nie.
Bronne: SAPD
Lees ook: Sangeres Jessie J gediagnoseer met vroeë borskanker





