Brekende Nuus
Afrikaans

Hittegolf voorspel vir verskeie dele van die land

Hittegolf voorspel vir verskeie dele van die land

fotokrediet: Saws
Hittegolf voorspel vir verskeie dele van die land fotokrediet: Saws

Lees ook: Oorsteek van 1.5°C-drempel vir aardverwarming gaan hele 2024 duur

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n waarskuwing oor ‘n hittegolf vir verskeie dele van die land vir die week uitgereik.

’n Hittegolf sal die Noord-Wes en Vrystaat tref tot Woensdag en dan vir KZN, die Noord-Wes, Gauteng, Limpopo en Mpumalanga tot minstens Vrydag.

Mense word herinner om die nodige voorsorg te tref – om genoeg water te drink en ook hulle diere van water te voorsien.

Bronne: Saws

Lees ook: Oorsteek van 1.5°C-drempel vir aardverwarming gaan hele 2024 duur