Krisis spesialis dagvaar Blake Lively vir laster

Lees ook :

Krisisspesialis dagvaar Blake Lively vir laster fotokrediet: Facebook

TEXAS, VSA. – ‘n Krisisspesialis van Texas dagvaar Blake Lively vir laster na sy hom en sy maatskappy betrek het in haar regsaksie teen Justin Baldoni.

Lees ook: Blake Lively en Justin Baldoni se prokureurs beveel om stil te bly

Jed Wallace en sy maatskappy, Street Relations, dagvaar Lively vir $7 miljoen na Lively beweer het hy is deur Baldoni se span gebruik om te help met die “veldtog” om haar reputasie te beskerm.

Wallace het gesê hy en sy maatskappy het niks te doen met Lively se saak nie. Sy regsverteenwoordigers beweer Lively het in haar saak teen hom “erken het daar is geen feite wat haar bewerings teen Wallace en Street ondersteun nie en dis hoekom sy wil hê hulle moet nou ondersoek word”.

Bronne: The Independent, CTV News, Dallas News

Lees ook: Blake Lively en Justin Baldoni se prokureurs beveel om stil te bly

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief