Kuratele boedel

KENNISGEWING: KURATELEBOEDEL

In die boedel van Albertus Petrus van Zyl (onder kuratorskap)
Identiteitsnommer: 470101 5057 08 5, meerderjarige man, woonagtig te
Acacia Aftreeoord, 47 Jacobsonrylaan, Hadisonpark, Kimberley, 8301

(Meestersverwysingsnommer: MC15/2025)

Datum van aanstelling van kurator: 1 September 2025

Hiermee word kennis gegee dat die boedel van bogenoemde persoon onder kuratorskap geplaas is en dat hy voortaan geen regsgeldige handelinge kan of mag verrig sonder die bystand van sy kurator nie.

Frankel Engelbrecht
Kurator bonis vir die pasiënt
Bishopshof, Bishopsrylaan 9, Kimberley, 8301
Tel: 053 832 8134 / 5 / 6

Section 35(5) liquidation and distribution account legal notice South Africa

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Plaas 'n regskennisgewing / Place a Notice

Stuur 'n e-pos aan [email protected] om regskennisgewings te plaas
Send an email to [email protected] to place legal notices.