Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir sterk deinings vir die kusgebied van die Oos-Kaap uitgereik.
Lees ook: Reën vir die week voorspel
‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir onstuimige deinings geld vir die kusgebiede van die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal.
Reën is vir verskeie provinsies vir die week voorspel.
Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.
Bronne: SAWD
Lees ook: Reën vir die week voorspel





