Daily lotto uitslae vir 22 September 2025
Boerpot: R450 000 Uitslae: 02, 05, 06, 11, 25 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,032 op Monday 22 September 2025.
Boerpot: R450 000 Uitslae: 02, 05, 06, 11, 25 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
VSA. – Erika Kirk het gisteraand (21 September) by Charlie Kirk se gedenkdiens gesê sy vergewe vir Tyler Robinson. Robinson is ná die skietdood…
Mari-Alena Potgieter (23) se familie hou ondanks ontnugterende mediese nuus dat sy slegs nog ‘n paar dae oor het om te leef aan hoop…
GAUTENG. – Frans Jooste (63) sal weer op 29 September vir ‘n formele borgtogaansoek op ‘n aanklag van moord in die Pretoria-Noord-landdroshof verskyn. Hy…
VRYSTAAT. – Die departement van landbou en landelike ontwikkeling het aangekondig dat nog vier nuwe gevalle van bek-en-klouseer in die provinsie bevestig is. Dit…
GAUTENG. – Die departement van maatskaplike ontwikkeling in Gauteng het diegene wat betrokke is by die praktyk van bababokse, gewaarsku dat hulle aanspreeklik gehou…
Die Powerball-boerpot vir Dinsdag staan op R83 miljoen. Die PowerballPlus-boerpot vir Dinsdag staan op R69 miljoen. Lees ook: Powerball uitslae vir 19 September 2025…
KAAPSTAD. – Vullisverwydering in Kaapstad sal soos normaal op Erfenisdag 24 September voortgaan. Lees ook: Bestel jou vleis vir die braai op iBEEF Die…
KWAZULU-NATAL. – Taryn le Roux (48) is glo op 15 September tydens ‘n argument in Westville, Durban, deur haar man (63) doodgeskiet. Women For…
Bestel jou vleis vir die braai op die iBEEF-toep en laat dit by jou voordeur aflewer. Laai die iBEEF-toep af van die Play Store…