Kusweg in Strand gedeeltelik gesluit weens oprig van seemuur

Lees ook :

Beachpad in Strand gaan geimpak word deur konstruksie van seemuur fotokrediet: City of Cape Town

KAAPSTAD. – Die Stad Kaapstad herinner inwoners en besoekers aan die Strand dat Mosterdsbaai tussen 15 Desember en 15 Januarie gesluit gaan wees. Verkeersbestuurreëlings is in plek vir Kusweg weens die oprig van die seemuur.

Lees ook: Mosterdbaai by Strand in Desember tydelik gesluit

Die Stad is besig met die tweede fase van die oprig van die Strand-seemuur. Die kontrakteur sal daar wees tot 19 Desember en die werk sal dan weer op 12 Januarie begin.

Bron: City of Cape Town

Lees ook: Mosterdbaai by Strand in Desember tydelik gesluit

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief