Powerball uitslae vir 12 Desember 2025
Boerpotte: PowerBall: R83 miljoen. PowerBall Plus: R19 miljoen. Uitslae: PowerBall: 17, 18, 30, 42, 50. Powerball: 03. PowerBall Plus: 08, 31, 36, 39, 43. Powerball: 17.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,113 op Friday 12 December 2025.
Boerpotte: PowerBall: R83 miljoen. PowerBall Plus: R19 miljoen. Uitslae: PowerBall: 17, 18, 30, 42, 50. Powerball: 03. PowerBall Plus: 08, 31, 36, 39, 43. Powerball: 17.
KAAPSTAD. – Kloofstraat in Kaapstad is deur Time Out as die coolste straat in Kaapstad aangewys. Dié straat, bekend as die hartklop van die…
GAUTENG. – Die Suid-Afrikaanse grensbestuursowerheid het Donderdag 30 beweerde onwettige buitelanders by OR Tambo Internasionale Lughawe (Ortia) onderskep. Dit sluit 14 Ethiopiërs en 16…
Die Horseshoe Motel maak seker jou troue is perfek. Skakel die Horseshoe Motel Kimberley by 053 832 5267 om jou bespreking te maak of…
KAAPSTAD. – Die Stad Kaapstad herinner inwoners en besoekers aan die Strand dat Mosterdsbaai tussen 15 Desember en 15 Januarie gesluit gaan wees. Verkeersbestuurreëlings…
VRYSTAAT. – Drie verdagtes is deur die Clocolan-polisie in samewerking met plaaswerkers in hegtenis geneem. Die inhegtenisneming volg ná ‘n beweerde huisroof en verkragting…
WES-KAAP. – ’n Aktiewe soektog na drie gewapende verdagtes is tans aan die gang nadat vanoggend (Vrydag) ‘n inbraak in die gebied bo Kampsbaai…
GAUTENG. – Arnold Coleske, oftewel grootbaas van Die Kontrak en Bella, sy talentvolle sangeresdogter, het ‘n nuwe weergawe van die countryliedjie Travelin’ Soldier vrygestel.…
KAAPSTAD. – Die Stad Kaapstad se Safe Zone-veldtog om verdrinkings te voorkom, is in volle swang met die feesseisoen wat amptelik begin het. Lees…
INTERNASIONAAL. – Die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) het gesê die verbod op jong atlete van Rusland en Belarus moet gelig word. Lees ook: Voormalige…