KYK: 18 veilig tydens reddingsoperasie by Kambaku II ontruim

Lees ook :

Foto: Skermgreep van video Agri Limpopo

LIMPOPO. – 18 gaste, personeel en die bestuur by Kamaku II Boat and Safari Lodge in die Hoedspruit-gebied is veilig tydens ‘n reddingsoperasie ontruim. Die reddingsoperasie is van stapel gestuur ná ’n noodoproep. Uiterste weerstoestande het toeganklikheid op paaie bemoeilik en ‘n helikopter van die weermag moes ingespan word.

Volgens Agri Limpopo is die redding moontlik gemaak deur samewerking tussen die SAPD, die Suid-Afrikaanse Lugmag en rolspelers in die plaaslike gemeenskap. ’n Helikopter van die lugmag se Hoedspruit-basis is in die nag en in moeilike weerstoestande ingespan om die mense veilig te ontruim. Die organisasie het bevestig dat lede van die polisie, die lugmag, plaaswagte en gemeenskapsforums ook reddings in en om Hoedspruit, die R40 en die Mica-gebied uitgevoer het, asook hulp met vervoer, mediese bystand en tydelike verblyf verleen het.

Lees die volledige plasing hier onder:

After receiving a frantic call we coordinated the rescue of 18 Guests, Staff and Management from #KambakuII I am so proud of our Province and our men and women in blue. A big Thank you to Brigadier Potgieter, Brig van Staden and Gen Scheepers who assisted on very short notice. No words can express our gratitude to the incredible Pilot, Maj Rabie and his team from Hoedspruit Airforce, who flew in extreme weather conditions at night and safely rescued 18 People. Another big thank you to Lafras and our very own Limpopo Young Farmer, Marko and the Hoedspruit Plaaswag who assisted in activating the Airforce and did several rescues in and outside Hoedspruit, the R40 and Mica area. To my neighbour’s, Hein Thom, Pieter Storm and Tertius, thank you for guiding the helicopter and transporting everyone to town. Special thanks to Michelle and our Phalaborwa Community, thank you for all your assistance. Last but definitely not least, to Phalaborwa CPF, Anton, Tanya and your Team, thank you for what you do for our communities. Tanya arranged accommodation at Bushvillas while Anton and the Team rescued people on the R40 and then still came and gave medical assistance! I am so proud to be part of our incredible community. Always reaching out to others, even if your own homes are flooding.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief