KYK: Krugerwildtuin tydelik vir alle dagbesoekers toe
LIMPOPO. – SANParke het Donderdag dagbesoekers se toegang tot die Krugerwildtuin tydelik opgeskort. Die besluit is geneem as ’n voorsorgmaatreël nadat stygende watervlakke as…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,147 op Thursday 15 January 2026.
LIMPOPO. – SANParke het Donderdag dagbesoekers se toegang tot die Krugerwildtuin tydelik opgeskort. Die besluit is geneem as ’n voorsorgmaatreël nadat stygende watervlakke as…
LIMPOPO. – ’n Man (30) van Vleischboom het vlugtig op aanklagte van verkragting van ‘n bejaarde vrou (95) en diefstal in die Nebo-landdroshof verskyn.…
GAUTENG. – Matome Chiloane, die LUR vir onderwys in die provinsie, het bewerings verwerp dat buitelandse leerlinge bo Suid-Afrikaanse leerlinge met plasings by openbare…
’n Gesamentlike beloning van R5 000 word aangebied ná die ontdekking van ’n kritiek beseerde swart-en-wit pitbull-tipe teefhond wat vroeg vanoggend buite Woodrock Animal…
LIMPOPO. – 18 gaste, personeel en die bestuur by Kamaku II Boat and Safari Lodge in die Hoedspruit-gebied is veilig tydens ‘n reddingsoperasie ontruim.…
MPUMALANGA – Skole in die Bosbokrand- plaaslike munisipale gebied gaan vir Donderdag en Vrydag tydelik gesluit wees weens aanhoudende swaar reën wat paaie onbegaanbaar…
KWAZULU-NATAL. – ’n Huiseienaar is Dinsdagaand ernstig beseer nadat hy by ’n woning in Rockford Drive, Phoenix, deur ’n pitbull aangeval en verskeur is.…
GAUTENG. – Rikus Kylander (18) het vyf onderskeidings in sy matriekeindeksamen behaal. Hoërskool Noordheuwel in Krugersdorp het die prestasie bekend gemaak. Kylander het op…