KYK: 3 mense vermis ná voertuig van brug gespoel is

Lees ook :

Foto's: ALS Paramedics

Video-opnames in berig.

KWAZULU-NATAL. – Drie mense word vermis nadat die voertuig waarin hulle gisteraand in die Longacres Drive-gebied van Amanzimtoti, suid van Durban, gery het, tydens swaar reën van ‘n laagwaterbrug af gespoel is.

Garrith Jamieson van ALS Paramedics sê soek-en-reddingsdienste is op die toneel teenwoordig en soek na die vermiste persone. Familielede op die toneel het bevestig vyf mans was in die voertuig toe hulle omstreeks middernag op pad huis toe was.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief