KYK: 80-jarige neem deel aan Miss Universe Korea 2024

Lees ook :

Foto: Missosology

SUID-KOREA. – Choi Soon-hwa (80) het vir Miss Universe Korea 2024 ingeskryf. Die skoonheid is tydens die Tweede Wêreldoorlog gebore.

Nadat die reëls oor ouderdom verander is, het Soonhwa, ‘n voormalige tafeltennisspeler, besluit om deel te neem.

“Mom, are you really going that far? But OK, if Mom wants to do it, then go ahead and do it.“ Dit is die vraag wat haar seun aan haar gevra het. Sy het dadelik tot aksie oorgegaan.

Geskiedenis is gemaak – Choi Soon-hwa is die oudste deelnemer ooit aan die Miss Universe-kompetisie.

Indien sy wen, sal sy Korea in Mexiko by die Miss Universe 2024-kompetisie verteenwoordig.

Foto: Pageantalltheway

Bronne: Missosology, Pageant Avenue en Euronews Culture

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief