MIANMAR. – ’n Aardbewing met ‘n sterkte van 7.7 op die Richterskaal en ’n diepte van 16 km het Mianmar vanoggend noord-wes van Sagaing getref. ’n Naskok van 6.4 het 12 minute na die 7.7-aardbewing voorgekom.
Lees ook: Kommer oor tsoenami na 6.7-aardbewing naby NZ se Suideiland tref
Mense in Bangkok en Delhi het ook die aardbewing gevoel, met geboue wat in Bangkok ineengestort het.
Dit is onbekend of enigiemand beseer is en hoe erg die werklike skade is.
Breaking News:
— Abdullah (@Abdulla_AH7) March 28, 2025
An earthquake occured in Myanmar and thailand at around 1:20 Pm today which brought huge destruction in the country. This is the strongest earthquake ever recorded in Myanmar !
Video : Facebook pic.twitter.com/mvaqa0VOGN
🔴 #UPDATE — 7.7 magnitude earthquake in Myanmar also felt in Bangkok, Thailand, where footage shows construction building collapsing pic.twitter.com/WqSzBiawbT
— Türkiye Today (@turkiyetodaycom) March 28, 2025
Bronne: Mirror, BBC, Outlook India
Lees ook: Kommer oor tsoenami na 6.7-aardbewing naby NZ se Suideiland tref
Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected].





