Powerball uitslae vir 28 Maart 2025
Boerpotte: PowerBall: R81 miljoen PowerBall Plus: R47 miljoen Uitslae: PowerBall: 01, 06, 13, 14, 35. Powerball: 03. PowerBall Plus: 13, 14, 29, 48, 49. Powerball: 18. *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,854 op Friday 28 March 2025.
Boerpotte: PowerBall: R81 miljoen PowerBall Plus: R47 miljoen Uitslae: PowerBall: 01, 06, 13, 14, 35. Powerball: 03. PowerBall Plus: 13, 14, 29, 48, 49. Powerball: 18. *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER…
KALIFORNIë, VSA. – Saritha Ramaraju (48) het glo op 19 Maart (Woensdag) om 09:12 die Santa Ana-polisie gebel en gesê sy het haar seun,…
KWAZULU-NATAL. – Drie gesoekte verdagtes is kort gelede (Vrydag) in Reservoir Hills in ‘n skietery met die polisie dood. Brig. Jay Naicker sê die…
LIMPOPO. – Mumsy Seribishane (52), ‘n verpleegster, het op 23 Oktober 2024 langs die hek van die Lebowakgomo-hospitaal aan skietwonde gesterf. Fannie Malope Seribishane…
BANGKOK. – Twee mense is dood en 43 konstruksiewerkers is vermis toe ’n 30-verdieping-gebou ineengestort het na ’n 7.7-aardbewing Mianmar getref het en naskokke…
SUID-KOREA. – Reën en koeler temperature het brandbestryders gehelp om die bosbrande, wat al ’n week in Suid-Korea duur, te begin blus. Lees ook:…
Geniet jou troudag met die beste lokaal en oulike pakkette by die Horseshoe Motel Kimberley. Skakel die Horseshoe Motel by 053 832 5267 of…
KWAZULU-NATAL. – Die insittende van ‘n motorvoertuig het Donderdagmiddag gesterf toe dit van die pad geswenk en ‘n boom in Boshoffstraat, Pietermaritzburg, vasgery het.…
EGIPTE. – Egiptiese owerhede het die bemanningslede van die Sindbad-duikboot wat gister (Donderdag) gesink het, ondervra. Lees ook: Ses toeriste, insluitend kinders, dood na…
AUSTRALIË. – Die voormalige polisiebeampte wat die dood van ’n bejaarde by ’n ouetehuis veroorsaak het na hy ’n skokstok op haar gebruik het,…