Ons land gons oor die komende geveg tussen Dricus du Plessis en Israel Adesanya wat hierdie naweek in Perth, Australië, gaan plaasvind.
As jy meer wil weet en soos ‘n kenner klink in enige gesprek met jou vriende of by die werk, luister gerus na Bert en Schalla se uiteensetting en ontleding van die twee atlete: hul sterk- en swakpunte, keys to victory en behoorlik deurdagte voorspelling van wie se arm Sondagoggend gelig gaan word.
Luister gerus en praat saam!





