MPUMALANGA. – ’n Bestuurder is vroeër hierdie week naby die Tshokwane-piekniekplek in die Krugerwildtuin beboet nadat hy vir ‘n spoedoortreding en sy voertuig sonder nommerplate betrap is.
Volgens SANParke-personeel, wat die jaarlikse bewaringsensus in die park uitgevoer het, is die voertuig opgemerk en voorgekeer. Hy is gewaarsku en ’n boete is vir die oortredings uitgereik.
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: