SKUKUZA, MPUMALANGA. – Andrea Fuller, ’n fisioloog, het gister foto’s op haar Twitter-blad gedeel van bobbejane wat sy in die Skukuza-ruskamp se swembad aangetref het.
“Finding that the pool is filled with kids playing games at the end of a long workshop day!” lees haar plasing.
Fuller woon tans ‘n werkswinkel vir bioloë by die Nombolo Mdhluli-konferensiesentrum in Skukuza by waar daar op die groeiende tendens van vergelykende fisiologie in die globale suide gefokus word.
Bron: Andrea Fuller Twitter-blad
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: