KYK: Bokser met die hardste hou word self uitgeslaan!

Lees ook :

Deontay Wilder was eens op ‘n tyd die mees gevreesde bokser onder die swaargewigte met ‘n 100% uitklophourekord. Hierdie naweek was moontlik sy laaste geveg nadat die Chinese reus Zhilei Zhang hom vloer toe geslaan het met twee verwoestende haakhoue in die vyfde rondte.

Bert en Schalk bespreek die geveg en die manne se moontlike toekoms in hulle eie Afrikaanse potgooi.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief