KYK: Brekende nuus – gebou in George stort ineen, mense vasgekeer

Lees ook :

Foto: George-munisipaliteit en Uncut With Miss Dru

Video in berig.

WES-KAAP. – ‘n Gebou onder konstruksie op die hoek van York- en Victoriastrate in George het ineengestort.

George-munisipalieit sê verskeie mense is vasgekeer en alle rolspelers is op die toneel teenwoordig. Die gebou is teen George se munisipale gebou, wat tans tydelik toe is vir besigheid.

Die publiek word versoek om van die toneel weg te bly.

Izak du Plessis van Nuuspod het ‘n video-opname van die voorval gedeel.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief