Hierdie Ier is nie net ‘n goeie vegter nie, maar ook ‘n uitstekende sakeman. Bert en Schalla bespreek sy nuutste inkoop by BKFC, sowel as ‘n paar interessante nuuspunte in die gevegsportwêreld.

Hierdie Ier is nie net ‘n goeie vegter nie, maar ook ‘n uitstekende sakeman. Bert en Schalla bespreek sy nuutste inkoop by BKFC, sowel as ‘n paar interessante nuuspunte in die gevegsportwêreld.
Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.
Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.
Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.