Lotto uitslae vir 11 Mei 2024
Boerpotte: Lotto: R5 miljoen Lotto Plus 1: R13 miljoen Lotto Plus 2: R17 miljoen Daily lotto: R500 000 Uitslae: Lotto: 01, 08, 35, 38, 43, 51. Bonus: 30. Lotto Plus…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,533 op Saturday 11 May 2024.
Boerpotte: Lotto: R5 miljoen Lotto Plus 1: R13 miljoen Lotto Plus 2: R17 miljoen Daily lotto: R500 000 Uitslae: Lotto: 01, 08, 35, 38, 43, 51. Bonus: 30. Lotto Plus…
Video in berig. WES-KAAP. – ‘n Persoon is na meer as 118 uur lewendig uit die puin van die rampwoonstel in Victoriastraat, George, gehaal.…
Hierdie Ier is nie net ‘n goeie vegter nie, maar ook ‘n uitstekende sakeman. Bert en Schalla bespreek sy nuutste inkoop by BKFC, sowel…
KAAPSTAD, WES-KAAP. – ’n Hond is onlangs uit ’n vullisdrom in die Grassy Park-woonbuurt in Kaapstad gered. Volgens Kaapstad se Dierebeskermingsvereniging het hulle ’n…
WES-KAAP. – Alreeds 118 uur nadat die gebou in Victoriastraat in George in duie gestort het, is die reddingspanne met nog ‘n persoon in…
‘n Baie bekende en omstrede kliniese sielkundige, Jordan Peterson, sê dit baie mooi: “Die perfekte verhouding moet lang periodes van vrede hê, onderbreek deur…
KZN. – ’n Vragmotor vol Adidas-tekkies is Woensdag na bewering in Cato Ridge gekaap. Die waarde van die tekkies beloop R7 m. Die vragmotor…
VYRSTAAT. – Die liggame van Christo (76) en Christa Morrison (73) is Saterdag 4 Mei grusaam op hulle plaas naby Glen vermoor ontdek. Twee…
Die kragvoorsiener Eskom het duidelikheid gegee oor hulle gasturbines en gerugte aangaande oormatige dieselgebruik om die ligte aan te hou. Dit volg na 44…
Suid-Afrikaners het hul vroeg Saterdagoggend reeds na sosiale media gehaas om te hoor of ander ook die sogenaamde rooi ligte deur die nag in…