Kyk: Devon Hofmeyr laat die hare waai vir kanker-ondersteuning

Lees ook :

Foto: Devon Hofmeyr Facebook-blad

Devon Hofmeyr het vandag sy hare laat waai ter ondersteuning van Zinré Stevens (4) wat met kanker gediagnoseer is en behandeling ondergaan.

Hy het ‘n paar video’s gedeel.

Hofmeyr is bekend as ‘n Bitteinder wat opstaan teen onregverdigheid.

“Ons, nie sy alleen nie, ONS baklei teen Ewing Sarcoma.”

Hy het gesê dat hy hierdie geveg tot die bittereinde toe saam met haar gaan baklei en dat hy agter haar staan.

Besoek Hofmeyr se blad indien jy tot die Ons Doen Fonds wil bydra om Zinré by te staan.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief