Kyk: Elandré se nuwe musiekvideo

Lees ook :

Kyk: Elandré se nuwe musiekvideo. Foto: Facebook

Die sanger Elandré het onlangs sy nuutste musiekvideo vrygestel. Die musiekvideo van Meer is die naweek al nagenoeg 18 000 keer gekyk.

Sy aanhangers is van mening hy het die musiekindustrie op sy kop gedraai. “Jou oorspronklike stem is presies wat ons gekort het,” skryf een.

Nog ’n aanhanger meen Elandré is die tipe sanger van wie jy weet dit gaan ’n fantastiese video wees nog voordat hy uit is.

Luister hier na die lied.

Die musiekvideo:

Bronne: Elandré Facebook, YouTube

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief