Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 1,513 — Sunday 21 April 2024

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,513 op Sunday 21 April 2024.

Hartsimbool in renosterhoring gevind. Foto's: GKEPF
Afrikaans

Hartsimbool in renosterhoring gevind

21 April 2024

MPUMALANGA, SA. – Die nie-winsgewende organisasie, The Greater Kruger Environmental Protection Foundation (GKEPF), was onlangs verras toe hulle ’n hartsimbool in ’n renoster se…

Kyk: Elandré se nuwe musiekvideo. Foto: Facebook
Afrikaans

Kyk: Elandré se nuwe musiekvideo

21 April 2024

Die sanger Elandré het onlangs sy nuutste musiekvideo vrygestel. Die musiekvideo van Meer is die naweek al nagenoeg 18 000 keer gekyk. Sy aanhangers is…

Kyk: Vloede saai verwoesting in China. Foto: News 18
Afrikaans

Kyk: Vloede saai verwoesting in China

21 April 2024

GUANGDONG, CHINA. – ’n Waarskuwing vir erge vloede is Sondag vir die Guangdong-provinsie in die suide van China uitgereik nadat die Xijiang- en Beijiang-rivierkomme…

Haai byt tiener wat hom vang. Foto: ABC News
Afrikaans

Haai byt tiener wat hom vang

21 April 2024

ADELAIDE, AUSTRALIË. – ’n Tienerseun (16) is Sondagmiddag deur ’n witdoodhaai gebyt wat hy tydens ’n visvanguitstappie gevang het. Die voorval het in Suid-Australië,…