Kyk: Gemeenskap se hulp na kaping gesoek

Lees ook :

'n Skermgreep van die beeldmateriaal: Twitter

DAWNCRES, KZN. – ’n Vrou (53) is Sondag deur vyf gewapende verdagtes in Flamingoweg, Dawncrest gekaap.

Die gemeenskap se hulp word benodig om die gesteelde voertuig – ’n VW Polo GTI met registrasienommer DH44SZGP – op te spoor.

Volgens inligting is die agterkant van die Polo beskadig nadat dit in trurat teen ’n wit Hyundai Tuscon wat die wegkommotor was, vasgery het.

Geen beserings is aangemeld nie. Indien jy enige inligting rakende die voorval of motor het, kontak die SAPD by 08600 10111.

’n Video van die voorval wat op Twitter gedeel is:

Bronne: Yusuf Abramjee Twitter-bladsy, Reaction Unit South Africa

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief