Helen Zille is vandag en Sondag saam met die DA se provinsiale raad in die Noord-Kaap om ‘n strategiese beplanning vir die jaar wat voorlê, aan die media en die gemeenskap bekend te stel.
Kyk die perskonferensie hier:
Zille het saam met die Noord-Kaapse provinsiale leier, Harold McGluwa, en provinsiale voorsitter, dr. Isak Fritz, die geleentheid gelei.





