Kyk: JD Mars se ‘Brandy’ verras

Lees ook :

Kyk JD Mars se Brandy verras. Foto: Facebook

JD Mars, SA-sanger, se Brandy is vandag amptelik vrygestel. Hy het die lied saam met Riaan Benade geskryf.

Volgens Mars het hy en Benade einde 2019 bevriend geraak. Hulle het ses maande gelede besluit om ’n lied vir Mars te skryf.

β€œNa my egskeiding en al die hartseer het ek myself na brandewyn gewend en was musiek die laaste ding waarop ek wou fokus,” vertel hy.

Hulle het die lied binne een uur heeltemal klaar geskryf.

Die lied is deur Coleske Artists uitgegee. Die sangeres, Corlea, het as agtergrondsanger in die lied opgetree.

Bronne: Facebook, YouTube

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgΓͺre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is diΓ© van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief