KYK: Manswenner van Two Oceans-marathon se voorspelling bewaarheid

Lees ook :

Foto: Tow Oceans Marathon

Onalenna KhonKhobe het die mansafdeling van die Two Oceans-marathon in die Wes-Kaap gewen.

In sy eie woorde het hy gister bevestig dat hy vandag “erken” sal word.

Sy voorspelling het waar geword toe hy die eerste atleet oor die wenstreep was.

Lees die Two Oceans-marathon se sosialemediaplasing hier onder:

Onalenna KhonKhobe has done it! 𝐖𝐇𝐀𝐓 𝐀 𝐂𝐇𝐀𝐌𝐏! ‘I’m announcing my arrival; tomorrow you will acknowledge me,’ Onalenna predicted at yesterday’s elite athlete press conference – prophetic words indeed 🥇

He is your Totalsports Two Oceans Marathon men’s 𝐔𝐥𝐭𝐫𝐚 𝐂𝐇𝐀𝐌𝐏! In our Official Media Guide, we called him the ‘dangerous protagonist’ of the race and 𝐓𝐇𝐈𝐒 𝐈𝐒 𝐖𝐇𝐘! Sheer leg speed meant he was always 𝐓𝐇𝐄 𝐝𝐚𝐧𝐠𝐞𝐫 𝐦𝐚𝐧 𝐥𝐲𝐢𝐧𝐠 𝐥𝐨𝐰, waiting to pounce and unleash his ferocity as he went about his race to 𝐂𝐎𝐍𝐐𝐔𝐄𝐑 𝐓𝐇𝐄 𝐂𝐔𝐑𝐑𝐄𝐍𝐓! Well done champ, 𝐖𝐄𝐋𝐋 𝐃𝐎𝐍𝐄!

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief